top of page
KREMETART
Limousin, Sussex, Bosveldjag
MEER OOR ONS
Kremetart boerdery word bedryf deur Chris en Christie van Zyl op plaas Orleans (Tom Burke distrik).
Die boerdery het sy ontstaan gehad in 1994 toe die aanvangklike Limousin stoetery deur Chris begin is. 'n Sussex stoet en jagfasiliteite is ook sederdien gevestig op die plaas.
bottom of page